Brand breek uit by munisipale kantore in Bosbokrand
Loading player...
Die polisie in Mpumalanga ondersoek 'n brand wat vroeg gisteroggend by die munisipale geboue in Bosbokrand ontstaan het.
Polisiewoordvoerder, Kolonel Donald Mdhluli, sê verskeie kantore is beskadig voor die brandweer die vuur kon blus.
Hy sê bierbottels met watte in is op die toneel gekonfiskeer.