Care Buddies benodig meer hande
Loading player...
Die Care Buddies sien al vir 20 jaar om na bejaarde mense in die Laeveld deur hulle geselskap te hou en vriendskap te bied.
Hulle het takke oraloor., maar benodig meer mense wat bereid is om hul tyd af te staan.
Yvonne McHeath sê dit verg so min as een uur per week.