Mia Spies oor passie vir nuus, SA

Loading player...
Mia Spies, aanbieder van ‘Wie’s nuus’, het in die Maroela Media-ateljee gesels oor haar passie vir haar werk, waarom sy kies om in Suid-Afrika te bly en haar aangenome ‘hondekind’, Penny.
24 Sep 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min