Liggaam in vlak graf in Kabokweni ontdek
Loading player...
Die polisie in Kabokweni ondersoek ‘n moord na die liggaam van die 27-jarige Lindelani Thabethe Dinsdagmiddag in ‘n vlak graf ontdek is.
Hy is Sondag laas saam met ‘n vriend gesien tot die polisie inligting ontvang het van die graf in ‘n erf in Kabokweni. Volgens Kolonel Donald Mdhluli is geen arrestasies nog gemaak nie.