SA Ope Spele amptelik by Rob Ferreira geopen
Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Sportvereniging vir Intellektuele Gestremdes se SA Ope Spele het gister by Hoërskool Rob Ferreira in Witrivier afgeskop.
Atlete ding deur die week mee in atletiek, landloop, netbal, basketbal en futsal met die eindstryde van die verskillende kodes wat Vrydag plaasvind.
Die spele is vanoggend amptelik geopen. Die president van die sportvereniging, Ronnie Mohlabi, sê dis hul eerste byeenkoms sedert die Covid-19-inperking.