Lunch Punch: SD Heijns jaag 'n wêreldrekord vir meeste touspronge in 24 uur

Loading player...
SD Heijns se leuse is 'Fear No Limits'. Hy is die huidige wêreldrekordhouer vir die meeste spronge oor 'n tou in onderskeidelik 8 ure en 12 ure. Hy het hierdie rekords op die 06de Mei en die 02de Julie 2022 verbeter. Hy sal op die 06de en die 07de Oktober poog om ook die 24 uur rekord by die Maslow Hotel Time Square South Africa in Pretoria te verbeter. Die publiek is welkom om hom te ondersteun vanaf Donderdag 13:00 tot Vrydag 13:00.
4 Oct 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min