
Oue se flink stappie deur Parys soos ‘vla vir die brein’
Loading player...
Moenie dat ‘Mrs. Harris Goes to Paris’ weer by jou verbygaan met daardie ou cliché van: “Ek het toe nooit daarby uitgekom nie.” Dit sal jou hart, jou lewe, jou fliekbestaan verryk.