
Jo Black praat musiek, baard en toer op #FridayLive
Loading player...
Vir hierdie week se Friday Live het musikant Jo Black die Breakfast with Martin Bester span en ons luisteraars behoorlik bederf met 'n akoestiese weergawe van sy lied 'Sê My Mamma'.