
Johnny Louw – 05 Oktober 2022 - Ons het Hoop
Loading player...
Johnny deel uit Heb 6:19 en help ons om op God, ons Anker te fokus. Ons het God wat ons hoop gee en ons moet dan vir ander ook hoop wees. Johnny dee look pragtige stories uit sy skooljare wat oor jou eie lewe laat dink en hoe ons kan hoop bring waar dit nodig is.