
Vra vir Riekert | Om die trou ring te dra na die afsterwe van eggenoot
Loading player...
Elke Donderdag omstreeks 11:30 is dit tyd vir Vra vir op Radio Tygerberg 104FM. Mike Potgieter vra ons gaste luisteraarsvrae rondom die gees en die lewe. Die gaste wat ons kies is mense met geestelike diepte, wysheid en baie lewensondervinding wat die Here opreg dien.