Lunch Punch: Sandra Prinsloo oor Spertyd in Pretoria

Loading player...
Spertyd is 'n reis deur die kontinent van die ouderdom. Geskoei op die boek van Elsa Joubert, eerlik en onsentimenteel vir die verhoog verwerk. Hierdie produksie volg op Sandra Prinsloo se vorige kragtige eenvrouvertonings en is in 2022 bekroon met 'n Fleur du Cap toekenning. Van 19 tot 23 Oktober by die AfriForum Teater op die planke.
20 Oct 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min