Lise Brink wil SA’ners met kunsledemate help

Loading player...
Lise en Danie Brink se organisasie sonder winsbejag, Stepping Into Grace (SIG), skenk tweedehandse prosteses en ander komponente aan mense met amputasies in Suid-Afrika.
21 Oct 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min