Boekkeuse - 07 Nov 2022
Loading player...
Ons ateljeegaste is Leon en Amanda de Stadler wat gesels oor hulle opdatering van Spreekwoorde en ander gesegdes.
Sophia Kapp gesels oor haar blitsverkoper, Heimwee. Ander bydraes is Die geheime lewe van Gita deur Jacolet van den Berg, Dwaalrivier van Engela Ovies, Ronalda Kamfer se Kompoun en Francois Smith se Die getuienis. Nicol Stassen se bekroonde Van Humpata tot Upingtonia; C Johan Bakkes se reisverslag, Moer toe in die verte, sowel as vanjaar se AVBOB Bloemlesing.