Bouwer delf diep met nuwe musiek

Loading player...
“Ek het talle musiekprojekte aangepak, ek is getroud en deur ʼn egskeiding en is nou weer in ʼn nuwe verhouding. Dit is onmoontlik dat daardie soort dinge jou nie verander nie.”
9 Nov 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min