Word deel van gebedsaksie vir Midde-Ooste

Loading player...
Elizabeth Botha van Geopende Deure Suider-Afrika het met Maroela Media gesels oor die organisasie se Internasionale Dae van Gebed-geleentheid. Sy het verduidelik hoe jy betrokke kan raak by die geleentheid, nog ʼn paar voorstelle vir gebedpunte tydens die week gemaak en die getuienis van ʼn 12-jarige Christen uit die Midde-Ooste gedeel.
9 Nov 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min