Wat sê jy? | Lorrein Katzke & Waldimar Pelser | Toekoms van Afrikaanse TV in SA

Loading player...
Vaniddag in Wat sê Jy? is ons gas Waldimar Pelser, hoof van Multichoice se KykNet kanale en ons gesels oor die verlede, hede en toekoms van Afrikaanse TV in SA. Dis jou geleentheid om al die vrae te vra of kommentaar te lewer oor Afrikaanse televisie.
#radiotygerberg104fm #christenstemvansuidafrika #waldimarpelser
11 Nov 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Wat sê jy? | Lorrein Katze & Michael Swain (FOR SA)

‘n MOET LUISTER: Lorrein gesels met Michael Swain, direkteur van Freedom of Religion South Africa (FOR SA), oor die Departement van Onderwys se Transgender Ideologie in Pre-primêre en laerskole.
5 Apr 2024 49 min

Wat sê jy? | Lorrein Katzke gesels met Tina Thiart

1 000 Women Trust, het vandeesmaand, ‘n "Ken Die Wet"- veldtog. In 2022 het die Suid-Afrikaanse regering kritieke wysigings aan drie geslagsgebaseerde, of GBV-wette geïmplementeer om sleutelkwessies wat vroue se veiligheid en regte beïnvloed, aan te spreek. Tina Thiart, Uitvoerende Trustee van die 1000 Woman Trust, vertel meer hieroor.
15 Mar 2024 37 min

Wat sê jy? I Lorrein Katzke gesels met Hardus Zevenster

Sedert die oorlog in Israel verlede jaar Oktober uitgebreek het , is daar baie vrae bv. Hoe kan ek as ‘n Christen standpunt inneem? Kan ‘n Christen pro-Palestina wees? Waaroor gaan die oorlog eintlik? Luister na die onderhoud met Hardus Zevenster, hoof-uitvoerende beampte van die Bloudrukgroep terwyl hy gesels oor…
26 Jan 2024 49 min