Boekkeuse - 22 Nov 22
Loading player...
Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder.
In die ateljee verwelkom ons vandag vir Julian Jansen wat meer lig werp op sy opspraakwekkende boek, Moord op Stellenbosch, en Tinus le Roux wat gesels oor Anglo-Boereoorlog in kleur – die ou vaal foto’s wat hy ingekleur het om soveel meer te wys as waarvan ons geweet het.
Antjie Krog se jongste bundel, Plunder, word deur Joan Hambidge bespreek, twee debuutromans, Engela Ovies se Draairiver en Marinda Fritzpatrick se Mara kom aan die bod, en ook ons Jeugboek-bespreking.