
#10 Jazzie, die staffie-hondjie, en Kietsie
Loading player...
Vandag vertel Fletcher ons van Lallie se hond, Jazzie. Jazzie het ʼn baie spesiale maatjie, Kietsie, ʼn straatkatjie. Kom vind uit wat gebeur met Kietsie.