
Hoe meer beswaar, hoe meer ‘The Crown’ wil ons kyk
Loading player...
Natuurlik moet ʼn mens baie tonele met ʼn knippie sout neem, maar die egskeiding van Charles en Diana, asook die derde skerp punt van daardie dodelike driehoek, koningin Elizabeth II, hou ʼn mens vasgenael.