
Seuns VS Dogter wie is moeiliker om groot te maak?
Loading player...
Vrydag 25 November, het sangers en aktrise, Christia Visser saam die Breakfast with Martin Bester span gekuier vir Friday Live. Die '17 Shots' sanger het haar weergawe van Heart se 'All I Wanna Do Is Make Love To You' opgetree.