1914 inspireer eietydse Kerslied

Loading player...
In hierdie dokumentêre program word die verhaal van die Kersfees-wapenstilstand van 1914 verweef met Coenie de Villiers se lied “Kersfees 1914” wat hy saam met André Schwartz, Elana Afrika-Bredenkamp en die Mzansi Jeugkoor sing.
10 Dec 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min