Op 14 November gesels bekroonde joernalis, redakteur en skrywer Keina Swart op Kopskuif. Met meer as drie dekades se ervaring in die mediawêreld het sy ’n besondere bydrae tot die Afrikaanse skryfwêreld gelewer. Skakel in en kom luister hoe sy meer oor die herinneringe van haar kinderdae, haar liefde vir…
Gracia Louw, digter, storieverteller, kunstenaar en spreker gesels op 7 November op Kopskuif. Kom luister hoe Gracia gesels oor haar betrokkenheid by ATKV-Crescendo as mentor en kunstenaar. Verder vertel sy meer oor die inisiatief ‘Bly Staan’ en die hoop wat dit in mense se lewens bring. Hierdie gesprek beloof om…
Skakel op 31 Oktober in op Kopskuif en kom luister hoe die bekende stemkunstenaar en akteur, Johny Klein, gesels oor hoe lief hy daarvoor is om voor die kameras te wees, op die verhoog te speel en agter die mikrofoon in te skuif. Johny vertel van sy grootwordjare in Groblershoop…
Op 24 Oktober gesels Jaco Spies, ATKV-streeksbestuurder van die Suid-Kaap, op Kopskuif. Jaco gesels oor hoe ATKV-taklede elke dag die hande, voete, oë, ore én gesig van die ATKV in hul gemeenskappe is. Hy vertel ook meer oor die ongelooflike werk wat die ATKV verrig op gebiede soos leesbevordering, taal,…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.