‘Rianette en die Internet’: Jou kuberwelstand en verhoudings

Loading player...
In die jongste aflewering van "Rianette en die Internet", vertel Rianette Leibowitz jou meer oor kuberwelstand, hoe om beheer te neem en te verseker dat dit nie jou verhoudings negatief beïnvloed nie. Sy plaas jou verhouding met jouself, die Here, jou gesin en nog meer in hierdie episode in die kollig.
17 Dec 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min