‘Rianette en die Internet’: Ontklotter jou digitale wêreld

Loading player...
In hierdie episode van "Rianette en die Internet", gee Rianette Leibowitz raad oor hoe jy jou digitale wêreld kan ontklotter sodat jy in beheer van jou tegnologie en tyd kan bly.
18 Dec 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min