Franco Prinsloo se musiekstories raak harte aan

Loading player...
Franco Prinsloo het in Maroela Media se ateljee gesels oor sy Kersoratorium, Lig van waarheid, wat deur Vox Chamber Choir opgevoer word, projekte en hoogtepunte van 2022 en sy vooruitsigte vir die toekoms.
22 Dec 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Krone-droom word waar vir Danny Smoke

Uittreksel: “Die groot verhoog, die ligte – dis alles net asemrowend. Dit is die meeste opwinding wat jy ooit in een vertoning sal beleef.”
26 Aug 8 min

Bernice West oor ma-wees en nuwe musiek

“Dit bly ʼn groot voorreg, die voorreg om lewe te kan bring in hierdie wêreld is amazing. Elke keer wanneer ons vir Lua kyk, is daar ʼn gevoel wat mens nie kan verduidelik nie.”
22 Aug 4 min

‘Elke liedjie vertel eie storie,’ sê Jaid River

“ʼn Mens moet eintlik met oorfone na die liedjie luister, want dan kan jy ervaar hoe kitaarklanke eers in die een oor, dan in die ander opklink. Presies asof die klank deur toutjies van die een kant na die ander getrek word.”
14 Aug 9 min