
Hoërskool Waterkloof se onderhoofleiers speel die Morning Family Quiz
Loading player...
Om die nuwe skooljaar af te skop het Dale Arlow en Kayla Lansberg, onderhoofleiers by Hoërskool Waterkloof, saam die Breakfast with Martin Bester span gekuier. Arlow en Lansberg het meer gedeel oor die nuwe skooljaar wat voorlê asook van die grootse dinge warvoor hulle uitsien.