Laeveld Ervaring: Kry jou kop reg vir 2023
Loading player...
2023 het afgeskop en mense keer terug werk en skool toe.
Wat hou die jaar vir ons in?
Linda Grimbeek van die Kruger-Laeveld-sakekamer sê negatiwiteit was in 2022 mense se grootste vyand.
"Ons kon drie keer verder gewees het as om ons probleme op te los as mense eerder hande gevat het om 'n verskil te maak," sê sy vir Robin.