
Verloor gewig (Deel 1): Moenie jou geliefde sjokolade opgee nie
Loading player...
Jy kan eet waarvoor jy lief is en waarvan jy hou en steeds gewig verloor, sê Elie Fourie, 'n kenner in die fiksheid- en gesondheidsbedryf, met meer as 50 jaar ervaring.
Die geheim is wilskrag om porsiegrootte te beheer. Die belangrikste is om jouself die tyd te gun om stelselmatig klein aanpassings aan jou dieet te maak.
Hy gesels met Juané.
Die geheim is wilskrag om porsiegrootte te beheer. Die belangrikste is om jouself die tyd te gun om stelselmatig klein aanpassings aan jou dieet te maak.
Hy gesels met Juané.