
Oe-ê-ê Karin: 'n Besoek aan die naelsalon
Loading player...
Almal ken die spreekwoordelike Karen. Sy wat nie skroom om die bestuurder te roep nie. Karin, 'n inwoner van die Laeveld, het 'n klagte of wat oor die diens wat sy onlangs by 'n naelsalon ontvang het.