
Mpumalanga verwelkom nuwe hoof van die Valke
Loading player...
Majoor-generaal Nico Gerber is aangestel as die nuwe Valke-hoof in Mpumalanga. Hy verwang Majoor-generaal Zodwa Mokoena wat in Desember afgetree het as die provinsiale hoof van die direktoraat vir prioriteitsmisdaad-ondersoeke.