Minister beloof multidissiplinêre benadering na jongste moord op raadslid
Loading player...
Die oolisieminister, Bheki Cele, het beloof dat 'n multidissiplinêre benadering gevolg sal word teenoor politieke moorde in Mpumalanga.
Dit volg op die moord Vrydagaand van Sbonelo Mthembu ‘n ANC-raadslid in Mkhondo-munisipaliteit, saam met twee kennisse.
Cele het vandag die families in Piet Retief besoek saam met sy adjunk, Cassel Mathale, en die nasionale kommissaris, generaal Fannie Masemola.
Die minister sê 12 soortgelyke moorde is in die provinsie gepleeg. In slegs een geval is verdagtes voor die hof gebring.