Laeveld Ervaring: Beplan asof vandag vir ewig gaan duur
Loading player...
Suid-Afrikaners het 15 jaar gelede die eerste keer met beurtkrag kennis gemaak - en diit raak net erger.
Linda Grimbeek van die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT) se advies vir jou onderneming is eenvoudig: Beplan asof vandag vir ewig gaan duur.
Analiseer dus jou risiko’s en mitigeer dit om 'n manier te vind om daarmee saam te leef (en werk) eerder as om op 'n wonderwerk te wag.
Sy gesels met Robin.