‘Rianette en die Internet’: Beskerm jou kind teen pornografie aanlyn

Loading player...
In hierdie meer sensitiewe episode praat Rianette Leibowitz oor pornografie, die blootstelling aan en uitwerking op kinders en hoe jy hierdie uitdagende probleem kan hanteer.
19 Jan 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min