
Opwindende tydren-seisoen lê voor
Loading player...
# Motorsport: Die plaaslike tydrenryer, Eben Basson, wat die afgelope Dakar saam met sy medebestuurder, Leander Pienaar, die sewende possisie in die afgesluit In die T3-klas vir die G Rally-span. Hulle het ook die wennersmedalje in die Liggewig Prototipe Nuweling-kategorie in Saoedi-Arabië verower. Hy sê die plaaslike tydren-seisoen is nou hul hooffokus.