Oe-ê-ê Karin: 'n Besoek aan die ginekoloog
Loading player...
Almal ken die spreekwoordelike Karen. Sy wat nie skroom om die bestuurder te roep nie.
Karin, 'n inwoner van die Laeveld, het 'n opinie of twee oor die mense wat sy onlangs in haar ginekoloog se wagkamer teëgekom het.