Kubermisdaad knou bekende aanlyn onderneming; eienaars gee raad

Loading player...
Rianca en Johan Janse van Rensburg, mede-eienaars van Klerekas.com, vertel hoe hulle onderneming deur aanlyn skelmstreke geknou is, en deel hoe hulle die situasie beredder het.
27 Jan 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min