
Kortpad | ADHD in ons kinders se lewens | Liomee & Dr. Leigh-Ann Wood-Pottle
Loading player...
Hoekom word soveel kinders deesdae met ADHD gediagnoseer? Liomee van Kortpad gesels met Dr Leigh-Ann Wood-Pottle Pediater (spesialis in ontwikkelende pediatrie) oor die diagnose onder kinders.