‘Rianette en die Internet’: Selfies se invloed op jou selfwaarde

Loading player...
In hierdie episode van "Rianette en die Internet" praat Rianette oor die invloed van selfies en hoe dit selfwaarde kan beïnvloed, veral by ons kinder. Dalk staan jy nie ure en foto’s van jouself neem nie, maar dit is wel belangrik om te verstaan hoekom dit so groot tydverdryf is, en watter gevare dit moontlik inhou. Luister hier!
3 Feb 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min