Petrus en sy geloof wat hom uit die boot uit laat klim

Loading player...
Matteus 14:22-36 vertel die verhaal van Jesus wat op die water loop en Petrus wat in geloof uit die skuit klim en na Jesus toe loop. Ja hy begin twyfel en hy word bang maar Jesus steek dadelik sy hand uit en help hom. Dit is wat geloof is selfs al struikel en val ons omdat ons net mens is klim ons uit die boot en weet dat ons nie alleen is nie
8 Feb 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Oppinuus - Meta saak

Annelie gesels met advokaat Tanya de Villiers oor die META (Facebook, Instagram, whatsapp en Threads) en Youtube hofsaak wat bevind het die platforms het weggesteek hoe verslawend hul platforms is en dit selfs aangemoedig het.
2 Apr 9 min

Kerkstraat band

Die band Kerkstraat kuier op Mirrag by Annelie om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit "MK dae"
24 Mar 25 min

Lifesaving SA oor waterveiligheid

Winston A Meyer die President van Lifesaving SA gesels met Annelie so voor wêreld water dag oor Lifesaving SA se werk rondom water veiligheid
20 Mar 9 min