Elizma Theron sing oor ʼn man so na haar hart

Loading player...
Vandat sy ʼn klein dogtertjie was, het haar ma haar dit op die hart gelê hoe belangrik dit is om te bid vir die regte man, vertel Elizma Theron aan Maroela Media.
10 Feb 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min