‘Rampdemokrasie in SA moet gestuit word’

Loading player...
Die vakbond Solidariteit het Dinsdag hofstukke op die regering beteken waarin die vakbond die verklaring van ʼn nasionale ramptoestand om die kragkrisis te pak ter syde wil laat stel. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, verduidelik waarom hulle die hof nader.
14 Feb 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min