
Draaipunt | Amanda Hatting | Lorrein Katzke
Loading player...
Amanda het n hoë rang in die polisie beklee, tog kon sy die gesinsgeweld in haar eie huis nie beheer nie. Wanneer daar boonop n verskriklike tragedie gebeur kan jy nèt op die Here steun.