
Waar kry ek kapitaal om my eie besigheid te begin?
Loading player...
Wat is entrepreneurskap en hoe pak ‘n mens jou eie besigheid aan? Coach Freek en sy mede afrigterspan sit saam om die Transformasie Tafel Zoom Byeenkoms en gesels oor entrepreneurskap en koninkryks beginsels vir besigheid en die ander aspekte van ons lewens.