Nataniël gesels oor vanjaar se Oppiwa-fees

Loading player...
Luister gerus hoe Nataniël jou persoonlik na die Oppiwa-fees uitnooi. Dié Weskus-fees is soos ’n vet snoek in Julie of ’n bielie-galjoen in Desember, en dis ’n grote wat jy nie durf laat wegkom nie!
20 Feb 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min