Maude vertel oor rol as ‘waghond’ vir intieme tonele

Loading player...
Die Binnelanders-aktrise Maude Sandham is nou een van slegs agt Suid-Afrikaners wat haar vaardighede geslyp het om hierdie onbekende, dog broodnodige verantwoordelikheid in die vermaakbedryf te dra.
13 Mar 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min