
Groothartige gholfspelers mik vir wêreldrekord
Loading player...
Twaalf plaaslike gholfspelers gaan Donderdag probeer om 1 000 gholfputjies binne 12 ure te speel by Mbombela-gholfklub. Dit vorm deel van 'n fondsinsameling ten bate van Ministry on Wheels, Grace Baby Haven en Grace Family Fellowship.
André Botes sê daar bestaan tans nie so 'n wêreldrekord nie.
André Botes sê daar bestaan tans nie so 'n wêreldrekord nie.