Lunch Punch: Korrupte aanlyn-platforms

Loading player...
Het dit jou al oorgekom dat jy vir ‘n geleentheid deur middel van ‘n aanlyn platform kaartjies gekoop het en na die tyd vind jy uit die kaartjies is nie geldig nie… Ons gesels vandag oor hoekom gebeur dit, hoe gebeur en wat kan ons daaraan doen?

Gaste: Brandon Muller (vanuit Dubai), tegniese deskundige en konsultant: MEA, Kaspersky & Marné Schouwstra, Kommersiële bestuurder van SAIL Sport and Lifestyle Events (hulle is die amptelike kommersiële vennoot van die Blou Bulle Maatskappy), vertel meer.
16 Mar 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min