Vroue toenemend digitaal geteiken weens hulle geloof

Loading player...
Maroela Media het met Elizabeth Botha, mediabeampte by Geopende Deure Suider-Afrika, gesels oor dié organisasie se verslag en veldtog wat fokus op die vervolging van Christen-vroue.
16 Mar 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min