
Leeus: Pumas was gelukkig om 15 man te behou
Loading player...
Die Pumas het Vrydag by Mbombela-stadion hul vertoning van 63-15 teen die Bulle verlede naweek opgevolg met 'n bonuspuntsege van 34-27 oor die Leeus.
Die Leeus het na twee wedstryde nog nie 'n wen in die toernooi behaal nie.
Mzwakhe Nkosi sê die Pumas was gelukkig om nie 'n geelkaart te kry nie.
Die Leeus het na twee wedstryde nog nie 'n wen in die toernooi behaal nie.
Mzwakhe Nkosi sê die Pumas was gelukkig om nie 'n geelkaart te kry nie.