Nasionale stilstand: Mpumalanga premier sê hulle kon mense veilig hou
Loading player...
Die Mpumalanga premier, Refilwe Mtshweni-Tsipane, sê die beplande dag van stilstand het grootliks sonder voorval verloop in Mpumalanga.
Sy het vanmiddag saam met die LUR vir gemeenskapsveiligheid Vusi Shongwe, LUR vir openbare werke, paaie en vervoer Mandla Ndlovu en die waarnemende provinsiale polisiekommissaris Generaal-majoor Zeph Mkhwanazi 'n padblokkade op die N4 buite Mbombela inspekteer.